Modulekode | AAK 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde AAK-strategieë en intervensie. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die gebruik van AAK-strategieë te verstaan en om dit met individue met erge gestremdhede te gebruik. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 36 seminare per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App